Sing Sussa Sing video 1
Indien jy antwoorde soek op die volgende vrae, laai gerus ons pragtige volledige brosjure af.
Wie mag deelneem?
Wat kan ek verwag by Sing Sussa Sing?
Waar vind Sing Sussa Sing plaas?
Wie is Christo Burger en Marion Holm?
Hoe skryf ek in om deel te neem?
Hoe lyk die 4-dag skedule?
Hoeveel kos dit om deel te neem?
Wat sluit my inskrywingfooi in?
Wat sluit my inskrywingsfooi nie in nie?
Wat is die tydlyn en belangrike datums wat ek van moet kennis dra?
Wanneer is die sluitingsdatum vir deelname?
Wanneer is die kaartjies beskikbaar vir gehoorlede om te kom kyk?
Wanneer kan ek die bladmusiek verwag?
Wanneer is die projek in September?